Spike Jonze

Spike Jonze
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adam Spiegel
Geboorte 22 Oktober 1969 (1969-10-22)
Rockville, Maryland, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Spike Jonze (gebore 22 Oktober, 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Being John Malkovich (1999), Three Kings (1999), Where the Wild Things Are (2009), en Her (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy